{"product_id":"9780638010329","title":"2026 Jaarbeplanner Soek Julle Krag in die Here Kunsleer","description":"\u003cp\u003eDie A4 Professionele Jaarbeplanner 2026 is 'n omvattende dagbeplanner in A4-formaat, ideaal vir elkeen wat 'n besige en veeleisende lewe het. Dit het 'n bladsy per dag vir afsprake, verdeel in tydgleuwe van 'n halfuur elk. Die dagbeplanner het 'n kunsleer-omslag en 'n Bybellees-plan sodat jy die Bybel in 'n jaar kan deurlees.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAnder kenmerke van hierdie dagbeplanner:\u003cbr\u003e• 'n 12-maande-dagbeplanner (Januarie 2026-Desember 2026) in A4-formaat\u003cbr\u003e• 'n Bladsy per dag vir afsprake\u003cbr\u003e• 'n Teksvers vir elke dag\u003cbr\u003e• Plek vir elke dag se doen-lysie\u003cbr\u003e• Onderaan elke dubbelbladsy is 'n mini-jaarkalender van 2026\u003cbr\u003e• 'n Maandbeplanner en begrotingsbladsy vir elke maand\u003cbr\u003e• 'n Lys openbare vakansiedae, internasionale skakelkodes en 'n omrekeningstabel\u003cbr\u003e• 'n Jaarbeplanner vir 2026 en 2027\u003cbr\u003e• Plek vir notas, adresse en telefoonnommers en persoonlike inligting\u003cbr\u003e• Teksverse vir spesifieke behoeftes\u003cbr\u003e• Beplanningsbladsye vir Januarie 2027\u003cbr\u003e• 400 eenkleur-bladsye\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+CAD\" class=\"contributor-link\"\u003eCAD\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"CAD","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381746057379,"sku":"9780638010329","price":349.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638010329_6fdd4232-847f-4d36-b47b-a5a60f9b8298.jpg?v=1776490495","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780638010329","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}