{"product_id":"9780638010473","title":"Dankbaar en Geseënd Dankie-Sê-Joernaal","description":"\u003cp\u003eHierdie pragtige Dankbaar en Geseënd Dankie-Sê-Joernaal bevat verse uit die Skrif, asook inspirerende aanhalings oor verskeie aspekte van dankbaarheid deur bekende Christelike skrywers. Dit bevat ook genoeg plek om jou eie gedagtes en gebede neer te skryf. Ontgin die krag van dankbaarheid vir die seën en genade uit God se hand.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDankie-sê-joernaal met teksverse en inspirerende aanhalings, en genoeg plek om jou eie gebede en gedagtes neer te skryf.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+JPL062\" class=\"contributor-link\"\u003eJPL062\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"JPL062","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380091535523,"sku":"9780638010473","price":89.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638010473_7fb6551f-2848-4347-a452-80ee83775cb7.jpg?v=1776803399","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780638010473","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}