{"product_id":"9780638010497","title":"Leer uit die Bybel: Kom Speel met Syfers Boek 2","description":"\u003cp\u003eBybelstories met prettige aktiwiteite\u003cbr\u003eKinders kan nou die pret van somme en syfers kombineer met bekende stories uit die Bybel, soos die storie van Josef en sy 11 broers, en die storie van die keer toe Jesus meer as 5 000 mense gevoed het met net 2 vissies en 5 broodjies!\u003cbr\u003eLeer uit die Bybel - Kom speel met syfers (Boek 2) nooi 5- tot 8-jariges om 5 gewilde Bybelstories te ontdek terwyl hulle speel-speel hulle syfervaardighede verbeter. Die 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite sluit speletjies in soos sudoku, telspeletjies en kleur in volgens syfers. Kinders sal ure lank besig bly terwyl hulle die Bybel leer ken en ook pret met syfers het.\u003cbr\u003e• Ideaal vir 5- tot 8-jarige kinders\u003cbr\u003e• Bevat 5 bekende Bybelverhale\u003cbr\u003e• Meer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite, soos sudoku en telspeletjies\u003cbr\u003e• Teksverwysings by elke Bybelstorie vir verdere nalees\u003cbr\u003e• Help kinders om hulle syfervaardighede te verbeter terwyl hulle ook meer van die Bybel leer\u003cbr\u003e• Kweek 'n nuuskierigheid en gewilligheid vir leer by jong kinders\u003cbr\u003e• Ideaal vir Sondagskool, die klaskamer of lees by die huis\u003cbr\u003e• 32 volkleur-bladsye\u003cbr\u003e• Sagteband\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Leer+uit+die+Bybel\" class=\"contributor-link\"\u003eLeer uit die Bybel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Leer uit die Bybel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381747466403,"sku":"9780638010497","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638010497_1364807e-bbbd-46f0-9701-28e01cf8aec4.jpg?v=1776490525","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780638010497","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}