{"product_id":"9780638010503","title":"Leer uit die Bybel: Kom Speel met Woorde Boek 2","description":"\u003cp\u003eKombineer die pret van nuwe woorde leer ken met bekende stories uit die Bybel, soos Goliat wat God beledig en spot, en God wat dan vir Dawid bemagtig om die reus met 'n enkele klippie te verslaan, en Jesus wat vir 'n verlamde man sê sy sondes is vergewe en hom dan genees.\u003cbr\u003eLeer uit die Bybel - Kom speel met woorde (Boek 2) stel 5- tot 8-jariges bekend aan 5 bekende Bybelverhale terwyl hulle nuwe woorde leer en prettige aktiwiteite doen. Die ouderdomsgebaseerde aktiwiteite sluit onder andere woordsoektogte, raaisels met geheime kodes en inkleur volgens letters in. Kinders sal ure lank besig bly terwyl hulle die Bybel leer ken en ook nuwe woorde leer lees en skryf.\u003cbr\u003e• Ideaal vir 5- tot 8-jarige kinders\u003cbr\u003e• Bevat 5 bekende Bybelverhale\u003cbr\u003e• Meer as 20 ouderdomsgebaseerde aktiwiteite, woordsoektogte, raaisels met geheime kodes en inkleur volgens letters in\u003cbr\u003e• Teksverwysings by elke Bybelstorie vir verdere nalees\u003cbr\u003e• Help kinders om nuwe woorde te leer terwyl hulle ook meer van die Bybel leer\u003cbr\u003e• Kweek 'n nuuskierigheid en gewilligheid vir leer by jong kinders\u003cbr\u003e• Ideaal vir Sondagskool, die klaskamer of lees by die huis\u003cbr\u003e• 32 volkleur-bladsye\u003cbr\u003e• Sagteband\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Leer+uit+die+Bybel\" class=\"contributor-link\"\u003eLeer uit die Bybel\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Leer uit die Bybel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381747105955,"sku":"9780638010503","price":49.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780638010503_e60bcd4f-2cd6-4bae-aa40-5513b6619220.jpg?v=1776490529","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780638010503","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}