{"product_id":"9780639600093","title":"`n Perfekte paartjie","description":"\u003cp\u003eTwee harte, een storie ...\u003cbr\u003ePhilip Marais is suksesvol en besig, besig, besig. Tyd is geld en geld is belangrik as hy, anders as sy pa, na sy gesin wil omsien. Maar Nandi vra meer van hom - sy wil 'n pa vir Buks hê en 'n man se lyf langs hare in die dubbelbed. Tog sou sy nooit kon raai dat dit op 'n egskeiding sou uitloop nie. Soms moet 'n ma doen wat 'n ma moet doen, maak nie saak hoe impulsief dit is nie. Maar Philip het blykbaar aanbeweeg, want daar is 'n melktert in die yskas en 'n paar pers pantoffels met tossels onder sy bed.  \u003cbr\u003eNandi wil nie hê Buks moet sonder sy pa grootword nie, en sy wil ook nie hê 'n ander vrou moet aan haar kant van die bed slaap nie. Sy sal 'n plan moet beraam om vir Phillip te wys dat hulle 'n perfekte paartjie is ...\u003cbr\u003eHierdie is 'n spesiale heruitgawe van Romanza se eerste titels om ons vyftiende bestaansjaar te vier. Die teks is deur die skrywer opgedateer en 'n nuwe omslag is ontwerp. Dit bevat ook 'n huldeblyk aan Cecilia Britz, die stigter van Romanza, wat in 2019 oorlede is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Kristel+Loots\" class=\"contributor-link\"\u003eKristel Loots\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Kristel Loots","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377507221667,"sku":"9780639600093","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639600093_ec36a7df-d423-49f7-87a5-471515a1f1ff.jpg?v=1776490563","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639600093","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}