{"product_id":"9780639600116","title":"`n Man vir Mia","description":"\u003cp\u003eHy is arrogant, onkonvensioneel, dodelik aantreklik en 'n rokjagter ...\u003cbr\u003eRob Kellerman trek vroue soos 'n magneet na hom toe aan. Almal sê dit gaan nog sy ondergang beteken. Boonop is hy suksesvol en skatryk. Hy maak sy eie reëls en toe hy besluit dat Mia Retief vir hom moet kom werk is dit 'n gedane saak. Mia is vasbeslote om nie vir hom te val nie. Maar dit is makliker gesê as gedaan aangesien sy daagliks in sy geselskap is. Haar uithouvermoë word elke minuut beproef, want Rob is 'n meester in die kuns om werk en plesier te meng.\u003cbr\u003eHierdie is 'n spesiale heruitgawe van Romanza se eerste titels om ons vyftiende bestaansjaar te vier. Die teks is deur die skrywer opgedateer en 'n nuwe omslag is ontwerp. Dit bevat ook 'n huldeblyk aan Cecilia Britz, die stigter van Romanza, wat in 2019 oorlede is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Vita+du+Preez\" class=\"contributor-link\"\u003eVita du Preez\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Vita du Preez","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377507713187,"sku":"9780639600116","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639600116_f32645aa-3d6f-4617-9bc6-5cd7146a79f7.jpg?v=1776490567","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639600116","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}