{"product_id":"9780639600130","title":"Die Ier se ultimatum","description":"\u003cp\u003eHy lyk soos 'n Keltiese kryger en aanvaar nie “nee” vir 'n antwoord nie\u003cbr\u003eBrian O'Connor is 'n man wat weet wat hy wil hê én hoe om dit te kry. Hy draai elke vrou om sy pinkie, maar het niemand nog toegelaat om sy hart in te palm nie - todat hy die beeldskone Misha Malan ontmoet. Misha staal haar teen die betowerende uitwerking wat hierdie charismatiese Ier op haar het. Maar dis moeilik, want hulle moet ŉ huis op Mauritius saam met ses ander deelnemers aan ŉ realiteitsprogram deel. Die prysgeld is 'n halfmiljoen dollar en agt weke is lank ...\u003cbr\u003eHierdie is 'n spesiale heruitgawe van Romanza se eerste titels om ons vyftiende bestaansjaar te vier. Die teks is deur die skrywer opgedateer en 'n nuwe omslag is ontwerp. Dit bevat ook 'n huldeblyk aan Cecilia Britz, die stigter van Romanza, wat in 2019 oorlede is.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Nelia+Engelbrecht\" class=\"contributor-link\"\u003eNelia Engelbrecht\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Nelia Engelbrecht","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377507287203,"sku":"9780639600130","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639600130_16039f8d-0a2c-4170-8899-e9f52d8ab959.jpg?v=1776490571","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639600130","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}