{"product_id":"9780639600796","title":"Lea Lief apies: Grypdiewe en gevaar","description":"\u003cp\u003e'n Skooluitstappie soos min\u003cbr\u003eLea se ma is 'n veearts en haar pa is 'n diereregteaktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Lea en haar klasmaats is op pad na 'n primaatskuiling toe om vir 'n paar dae as vrywilligers te werk. Sy kan nie wag nie, maar 'n paar van die seuns het heeltamal die verkeerde idee en dink sowaar die apies is troeteldiere! Boonop dwing Suna en Mpho vir Lea, Hazel en Nikita om al hulle werk ook te doen en hulle moet 'n kamer deel. Glad nie pret nie. Dan begin alles skeefloop: iemand het 'n paar van die apies gesteel! En net toe Lea uitpluis wat met hulle gebeur het begin die bos brand ...\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie storie het ŉ sterk ekologiese en omgewingsfokus en is geïnspireer deur en opgedra aan almal wat teen die veroestende brande in Australië geveg het in 2019.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAnder titels in die reeks:\u003cbr\u003eLea lief seeskilpaaie\u003cbr\u003eLea lief honde\u003cbr\u003eLea lief uile\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Cecila+Steyn\" class=\"contributor-link\"\u003eCecila Steyn\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Elanie+Bieldt\" class=\"contributor-link\"\u003eElanie Bieldt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Cecila Steyn","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377533239459,"sku":"9780639600796","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639600796_8d5554fc-3f2f-4b32-8c51-38ed5cd310bf.jpg?v=1776490725","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639600796","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}