{"product_id":"9780639601298","title":"Bethel se berg","description":"\u003cp\u003eDis die onstuimige tagtigerjare.\u003cbr\u003eBethel Hendrix, haar broers en hulle ma reis deur die land in ŉ Kombi. Hulle leef ŉ nomadiese bestaan en bly net vir ŉ kort ruk in een dorp voor hulle na ŉ volgende beweeg. Om die gesin aan die lewe te hou, verkoop Bethel se ma vetkoek. Maar oral waar hulle kom, is dit duidelik dat die gesin anders is. Dat hulle arm is. Dat hulle nie in ŉ regte huis bly nie. Dat hulle ma anders lyk en dink. Dat daar nie ŉ pa saam met hulle is nie.\u003cbr\u003eAl wat Bethel graag wil hê is ŉ plek waar sy haarself kan wees …\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBethel se Berg is die naaswenner in LAPA se Jeugromankompetisie van 2019.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Maretha+Maartens\" class=\"contributor-link\"\u003eMaretha Maartens\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Maretha Maartens","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378288148643,"sku":"9780639601298","price":230.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639601298_e1635514-adb3-405b-914d-d859303b8132.jpg?v=1776490788","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639601298","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}