{"product_id":"9780639601779","title":"Offers vir die vlieë","description":"\u003cp\u003e2021 ATKV WOORDVEERTJIEPRYS - SKRYWER - SELFLEESKATEGORIE GRAAD 8-10\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOp sewentien, toe ons by Opleidingskamp Alpha rapporteer, het ons elkeen ons eie S13 gekry. Daardie dag, toe ek my hande op die swart metaalhuls van die geweer lê, het iets in my doodgegaan. Ek het dit net nie toe al besef nie...\u003cbr\u003eDertig soldate kry van kleintyd af intense weermagopleiding in 'n distopiese staat.\u003cbr\u003eSes jong soldate, ontneem van hul menslikheid en hulle jeug, bly oor en word ontplooi na die Front.\u003cbr\u003eEen van hulle vermoor hul seksieleier.\u003cbr\u003eAlmal ontken hulle is skuldig.\u003cbr\u003eWie van hulle lieg?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWenner van die LAPA Jeugromankompetisie in 2019. Hierdie roman kan beskryf word as 'n jong volwasse 1984. Een van die beoordelaars skryf: “Hierdie verhaal is een van die beste wat ek in 'n lang tyd in Afrikaans gelees het.” Suid-Afrikaanse tieners sal kan identifiseer met temas van geweld, verlies van identiteit en boeliegedrag. Hierdie is 'n uitdagende en grensverskuiwende roman; die eerste van sy soort in Afrikaanse jeugliteratuur.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fanie+Viljoen\" class=\"contributor-link\"\u003eFanie Viljoen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Fanie Viljoen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378281267363,"sku":"9780639601779","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639601779_7c9b4cf6-310f-4e11-9fc2-37f1ed931e50.jpg?v=1776490885","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639601779","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}