{"product_id":"9780639601809","title":"Baster","description":"\u003cp\u003eHondegevegte en doodsdreigemente!\nBaster is die storie van Karel, ’n seun wat met honde kan praat, en Hêppie, ’n liefdevolle brak wat gedwing word om ’n straatvegter te word. Die verhaal vertel die storie van al die honde waarvoor Karel lief is, maar ook die hartverskeurende verhaal van die hondegevegte en geweld wat sy samelewing verskeur. Die pragtige maar soms wrede verhoudings tussen mense en honde sal alle lesers se hartsnare roer.\nTemas soos grootword, selfidentiteit en sukkelende verhoudings met ouers of met die teenoorgestelde geslag word aangespreek.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jan+Vermeulen\" class=\"contributor-link\"\u003eJan Vermeulen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jan Vermeulen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378319704227,"sku":"9780639601809","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639601809_31954311-ab40-43e0-9211-bf142f190dc5.jpg?v=1776490893","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639601809","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}