{"product_id":"9780639602455","title":"Vuil Ferdie: Kieme !","description":"\u003cp\u003eKieme!\nVuil Ferdie is terug met nog planne! In hierdie boek probeer Ferdie om sy sussie se siekte aan te steek; saam met Ouma by ’n kompetisie te dans en om kragte te meet met die nuwe kinderoppasser wat selfs grilleriger as hy is.\n\nHierdie reeks is ideaal vir beginnerlesers. Dit is soortgelyk aan die gewilde Afrikaanse beginnerleserreeks Z is vir Zackie deur Jaco Jacobs. Alan MacDonald het al meer as tagtig kinderboeke geskryf wat vertaal is in\nverskeie tale. Hy het talle pryse reeds ingepalm. Alan is ook betrokke by die skryf van TV-produksies. Hierdie reeks is perfek vir beginnerlesers. Die boeke bevat baie humor en prettige illustrasies.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Alan+MacDonald\" class=\"contributor-link\"\u003eAlan MacDonald\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Alan MacDonald","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378823839907,"sku":"9780639602455","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639602455_20a6326b-7271-48a1-8c58-5c8bf74efd52.jpg?v=1776490987","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639602455","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}