{"product_id":"9780639602462","title":"Vuil Ferdie: Burp !","description":"\u003cp\u003eBurp!\u003cbr\u003eOntmoet vir Vuil Ferdie, 'n seun wat daarvan hou om in sy neus te grou! Hy voer wildvreemde planne in die mou en is gereeld in die moeilikheid. Lees in hierdie storie hoe Ferdie 'n aaklige skoolete hou; sy hond vir honde-opleiding vat en seker maak sy sussie se partytjie loop verkeerd ...\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie reeks is ideaal vir beginnerlesers. Dit is soortgelyk aan die gewilde Afrikaanse beginnerleserreeks Z is vir Zackie deur Jaco Jacobs. Alan MacDonald het al meer as tagtig kinderboeke geskryf wat vertaal is in\u003cbr\u003everskeie tale. Hy het talle pryse reeds ingepalm. Alan is ook betrokke by die skryf van TV-produksies. Hierdie reeks is perfek vir beginnerlesers. Die boeke bevat baie humor en prettige illustrasies.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Alan+MacDonald\" class=\"contributor-link\"\u003eAlan MacDonald\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Alan MacDonald","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378823774371,"sku":"9780639602462","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639602462_b3b58169-e5ad-4add-83be-a71a847441ca.jpg?v=1776490992","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639602462","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}