{"product_id":"9780639603933","title":"Justin Fortuin, seerower","description":"\u003cp\u003eJustin Fortuin kuier nog lekker saam met sy ma by tannie Mary in die geheimsinnige Kasteel Boekanier. Dit is 'n reënerige dag wanneer hy en sy vriend Liam ontdek dat die kasteel nie net twee geheime tonnels het nie, maar drie. Waarheen lei die derde tonnel? Die seuns besluit om die tonnel te verken en beleef 'n opwindende avontuur vol raaisels en geheime. Hulle kom ook op 'n ou seilskip af wat geanker is in 'n versteekte baai. Wat het dit met die kok Nicolas te doen? Is Nicolas dalk 'n seerower? Wie is Jessie, wat in die agterste kajuit van die skip aangehou word? En wie is die ware erfgenaam van Kaptein Verwoes se skat? \u003cbr\u003eHierdie is die tweede boek in die reeks. Die eerste boek, Justin Fortuin, skattejagter, het in Februarie 2020 verskyn.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Theresa+van+Baalen\" class=\"contributor-link\"\u003eTheresa van Baalen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Theresa van Baalen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378288246947,"sku":"9780639603933","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639603933_661fd4f7-f6ef-4b0b-bc5c-51d72168c24c.jpg?v=1776491199","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639603933","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}