{"product_id":"9780639603957","title":"Tania Brink Omnibus 1","description":"\u003cp\u003eLees nou drie van Tania Brink se gewildste tienerliefdesverhale in een lekkerleesliefdesomnibus!\u003cbr\u003eMy hart is vol graffiti\u003cbr\u003eLara het die perfekte ou. Maar wanneer sy en haar beste vriendin, Vanessa, 'n artikel vir 'n tienertydskrif moet skryf oor graffiti, ontmoet hulle 'n regte graffitikunstenaar wat hulle aan 'n opwindende nuwe wêreld bekend stel ... \u003cbr\u003eMy eerste soen en ander dinge wat jou uit die bloute kan tref\u003cbr\u003eToe Reza op haar blog vertel van haar rampspoedige afspraak met 'n ou van die seunskool, het dit onverwagte gevolge. Skielik kan sy uit honderde ouens kies - en een van hulle sal die kans kry om haar op 'n droom-date te vergesel ...\u003cbr\u003eOuens is nie pizzas nie\u003cbr\u003eAnja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in 'n pizzarestaurant by die see, en dan ontmoet hulle twee aantreklike boeties … en dinge raak warmer as 'n Meksikaanse pizza met ekstra chilli-sous!\u003cbr\u003e(Geheim - Tania Brink is 'n skuilnaam van Jaco Jacobs, een van die gewildste Afrikaanse skrywers!)\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Tania+Brink\" class=\"contributor-link\"\u003eTania Brink\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Tania Brink","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47524135534755,"sku":"9780639603957","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639603957_694ea942-3b5b-4f56-bc82-aa626af1f1f9.jpg?v=1776491204","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639603957","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}