{"product_id":"9780639604664","title":"Dolfie Weerwolfie: Silwertand","description":"\u003cp\u003eHierdie hoogsgewilde Nederlandse reeks oor 'n jong seuntjie wat op sy sewende verjaarsdag 'n weerwolf word, is vir die eerste keer in Afrikaans vertaal! Kinders sal mal wees oor Dolfie en sy vriende se humoristiese avonture. 'n Opwindende reeks wat hope pret waarborg! \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDolfie bly baie lekker by Timmie en sy ouers. En al die hoenders in die buurt leef nog! Uit die bloute kry hulle 'n besoeker met 'n rillerbrief by hom. Die brief sê dat Dolfie by die man moet gaan bly. Dolfie mag nie meer by Timmie en sy ouers bly nie. Oupa Weerwolf is onrustig. Hy herken die berugte oom Silwertand … \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eTitels tans beskikbaar in die reeks:\u003cbr\u003e1 Dolfie Weerwolfie\u003cbr\u003e2 Volmaan\u003cbr\u003e3 Silwertand\u003cbr\u003e4 Weerwolfbos\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Paul+van+Loon\" class=\"contributor-link\"\u003ePaul van Loon\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Hugo+van+Look\" class=\"contributor-link\"\u003eHugo van Look\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Paul van Loon","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379514917027,"sku":"9780639604664","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639604664_214d148a-c95c-40e0-87e1-587a9690e3b0.jpg?v=1776491293","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639604664","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}