{"product_id":"9780639605357","title":"Liefde van haar lewe","description":"\u003cp\u003eMoet sy vir hom veg of moet sy vlug?\u003cbr\u003eEsti de Beer se nuwe buurman is steeds onmoontlik aantreklik, maar Omar is nie meer die verliefde tienerseun van destyds wat in die vervalle huis langs hare woon nie. Hy is nou 'n kosmopolitaanse prokureur wat nie uit haar sake kan bly nie. Omar met sy ongevraagde besorgdheid herinner haar aan ŉ tyd toe sy werklik gelukkig was, maar ook aan ŉ aand wat sy eerder wil vergeet. Omar de Vries onthou vir Esti goed … Inteendeel, hy kon nie die snobistiese buurmeisie wat hom om haar pinkie gedraai het uit sy gedagtes kry nie. Die noodlot het haar terug gebring na Jagersville, maar hoe gaan hy haar dié keer laat bly?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLiefde van haar lewe is Dina Botha se 70ste Romanza. Die heldin is ŉ kunstenaar, sterk en baie onafhanklik. Dina Botha spreek belangrike temas soos fisiese mishandeling en die emosionele impak van intimiteit aan.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dina+Botha\" class=\"contributor-link\"\u003eDina Botha\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dina Botha","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378285330595,"sku":"9780639605357","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639605357_73094946-b4b0-410e-bf57-398d3b68ecaf.jpg?v=1776491411","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639605357","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}