{"product_id":"9780639605371","title":"Sonroeper","description":"\u003cp\u003eSy moet haar plekkie in die son kry\nZea, ŉ talentvolle pottebakker, moet na haar pa se dood vir haar ŉ nuwe lewe skep – en ŉ kunsuitstalling in mooie Milaan bied haar juis daardie geleentheid. In Italië het sy nie tyd om te wonder oor die geheimsinnige mense wat langs haar intrek of die sexy vreemdeling wat sy vlugtig ontmoet nie. Totdat sy dié man weer in ’n katedraal sien. Sy glo nie aan toeval nie, maar wat van die noodlot? In Italië ontdek Zea ’n ander sy van haarself. ’n Sy wat onmoontlik aangetrokke tot Antonio Vinetti is. Met sy warm soene en die beeldskone Paola wat altyd by hom ingehaak is, het Zea egter genoeg rede om hom te wantrou. Sonroeper is ŉ heerlike ontvlugting in die Italiaanse kunswêreld.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Wilreza+Smit-Theron\" class=\"contributor-link\"\u003eWilreza Smit-Theron\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Wilreza Smit-Theron","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378285691043,"sku":"9780639605371","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639605371_e18224b2-f7fb-464b-ac08-77c6d57257c3.jpg?v=1776491414","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639605371","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}