{"product_id":"9780639605395","title":"Soeter as kondensmelk","description":"\u003cp\u003eVergeet en vergewe\u003cbr\u003eLeane kan haar dalk nog met twee jaar se geheueverlies versoen, maar nie om aan die mooie boer Rudolf met sy kakieklere verloof te wees nie! Hy is allesbehalwe haar droomman en boonop trou hulle oor ses dae. Toe hy haar uitkomkans gee, wys sy dit egter van die hand. Is dit haar gewete of sy donker oë wat haar weerstand afbreek en terselfdertyd noop om voort te gaan met die troue? Om liggaam en siel aan hom te gee, is egter nie so eenvoudig nie. Daarby verskyn sy beste vriendin op die toneel - haar huwelik feitlik op die rotse en haar man galbitter omdat sy die grond aanbid waarop Rudolf loop.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eŉ Belangrike tema in die verhaal is die impak van alkoholmisbruik op familielede en die krag van rehabilitasie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lizelle+von+Wielligh\" class=\"contributor-link\"\u003eLizelle von Wielligh\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lizelle von Wielligh","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378285428899,"sku":"9780639605395","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639605395_402293a3-417e-486a-8a60-9858c7fb910f.jpg?v=1776491419","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639605395","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}