{"product_id":"9780639605708","title":"Hart van staal","description":"\u003cp\u003eO, en die soen ...\nSteely Hills is die plek waar Melinda die veiligste voel. Daar kan sy wegkom van die paparazzi en by die perde wees. As ’n suksesvolle countrysangeres, leef sy haar droom elke dag, maar sy sukkel deesdae om liedjies te skryf. Miskien het dit te doen met George Williams, die eienaar van Steely Hills ... O, en die soen. \nGeorge se groot liefde is die natuur en sy perde. Dit is al wat sy aandag van sy verlede en Melinda aftrek. Nou kom bly sy vir ’n maand op die plaas en word hy gekonfronteer met sy gevoelens vir die vrou met die silwer stem en hart van goud.\nDie effek van perdeterapie op die karakters se gemoed, is ’n interessante tema in die verhaal. Hart van staal is die eerste boek in Didi Potgieter se nuwe Harte-reeks.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Didi+Potgieter\" class=\"contributor-link\"\u003eDidi Potgieter\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Didi Potgieter","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378321506467,"sku":"9780639605708","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639605708_635b9aca-db51-4541-8c41-1137b77fdb5e.jpg?v=1776491470","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639605708","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}