{"product_id":"9780639605784","title":"Somerson","description":"\u003cp\u003eDie son sal weer skyn\u003cbr\u003eSabrina loop die man raak wat sy nooit weer wou sien nie. Nie net een keer nie, sommer baie! Boonop lyk dit vir haar of Ruan die ontmoetings beplan. Sy weet egter dat hulle normaalweg nie in dieselfde sirkels beweeg nie - haar lewe is in die stad en syne is op die plaas. Hy kan sy bes probeer, maar haar tyd op Groeneweide is beperk. Totdat grendeltyd aangekondig word. Sabrina moet vinnig besluit of sy gaan vlug, of teen haar gevoelens vir die bruinoog cowboy veg. 'n Hoër hand maak die keuse vir haar makliker en Groeneweide word haar tydelike tuiste. Wanneer die pandemie Sabrina se besigheid bedreig, word albei se geloof beproef, maar liefde oorwin selfs die moeilikste van omstandighede.\u003cbr\u003eSomerson is die laaste boek in Madelie Human se Groeneweide-reeks. Dit is 'n deernisvolle verhaal wat Christenskap en liefde op 'n gemaklike, eerlike wyse integreer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Madelie+Human\" class=\"contributor-link\"\u003eMadelie Human\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Madelie Human","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375453192355,"sku":"9780639605784","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639605784_4afcec4f-3e44-4b5d-9ffc-960282bc1193.jpg?v=1776491486","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639605784","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}