{"product_id":"9780639605807","title":"In sy hart","description":"\u003cp\u003eVir ewig in sy hart\u003cbr\u003eRouxlé is 'n onafhanklike vrou wat nie 'n man nodig het nie. Sy wil wel een hê. Meer spesifiek, sy wil vir Francois hê, al is hy jonger as sy. Sy sluk haar trots en stel haarself aan hom voor, maar hy maak dit duidelik dat haar bravade hom nie beïndruk nie. Haar brein skreeu vir haar dat sy wye draaie om hom moet loop, liefs van hom moet vergeet, maar haar hart het ander planne. Francois besef gou dat hy 'n fout gemaak het. Rouxlé het dadelik 'n indruk op hom gemaak en hy sal enigiets doen vir 'n tweede kans. Al is dit om sy eie trots in die sak te steek en aan homself te erken dat die vurige rooikop met die eksentrieke hare reeds in sy hart leef.\u003cbr\u003eIn sy hart is die laaste boek in Felicia Snyman se In sy-reeks. Aanlynafsprake is 'n belangrike tema in die verhaal.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Felicia+Snyman\" class=\"contributor-link\"\u003eFelicia Snyman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Felicia Snyman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378429378723,"sku":"9780639605807","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639605807_3556a14c-a181-4d83-ac4c-0062062c310d.jpg?v=1776491491","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639605807","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}