{"product_id":"9780639605869","title":"Hart van ys","description":"\u003cp\u003eNet hy kan haar hart warm maak\nEmily Williams is die ruggraat van die Steely Sisters, 'n groep van countrysangeresse. Koel, professioneel en nooit emosioneel nie. Sy het wel een swak plek: Louis Smith, haar hoërskoolliefde en die eienaar van ’n kroeg in haar tuisdorp. Die nuwe jaar begin nie goed vir Emily nie. Haar halfbroer en beste vriendin raak verloof en sy moet help troue reël terwyl hulle aan hul nuwe album werk, daar is ’n pragtige vrou van New York aan Louis se sy en haar ma is op die punt om ŉ smerige biegboek oor Emily se verlede te publiseer. Louis het sy eie probleme, maar die grootste een is dat hy steeds hopeloos verlief op Emily-die-ysprinses is.\nHart van ys is die tweede boek in Didi Potgieter se Harte-reeks. Dit hanteer disfunksionele familieverhoudings as tema.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Didi+Potgieter\" class=\"contributor-link\"\u003eDidi Potgieter\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Didi Potgieter","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378469814435,"sku":"9780639605869","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639605869_c216b753-10c4-4c1e-a6b6-af8b1439692b.jpg?v=1776491502","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639605869","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}