{"product_id":"9780639606026","title":"Mooiste Eliza","description":"\u003cp\u003e’n Gevaarlike, aantreklike predikant op ’n motorfiets ...\nToe Eliza Dempsey se pa sterf, moet sy na haar ma en vyftienjarige sussie kyk. Boonop verloor sy haar werk en haar huis en moet sy noodgedwonge by ’n kroeg werk. Almal daar dink sy’s ’n snob, insluitend die geheimsinnige man wat gereeld by die kroeg opdaag. Met sy donker oë en leerbaadjie lyk Josua vir haar gevaarlik, aantreklik en nie soos iemand op wie sy verlief kan raak nie. Hy lyk ook nie noodwendig soos ’n\npredikant nie …\n\nTemas soos disfunksionele familieverhoudings word aangespreek, maar Magdaleen hanteer dit met ’n fyn humorsin en eksentrieke karakters. Die verhaal is ’n subtiele kopknik na Pride and Prejudice en hoe vooroordele ’n verhouding kan ruïneer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Magdaleen+Walters\" class=\"contributor-link\"\u003eMagdaleen Walters\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Magdaleen Walters","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378820956323,"sku":"9780639606026","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639606026_137ca6db-ca7c-4966-97db-52124f1c6d34.jpg?v=1776491534","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639606026","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}