{"product_id":"9780639606200","title":"Reguit na my hart","description":"\u003cp\u003eDie pad na haar hart is ongelyk\nSaranie de Wet en die padmaker, Maynard Crafford, bots oor sy nuwe bouprojek in die Roggeveld. Sy moet keer dat bedreigde plantspesies nie deur swaar masjinerie vernietig word nie; hý wil net sonder inmenging sy projek betyds voltooi. Hy hou buitendien nie van vroue soos sy nie. Al ry sy ’n Bronco. Met haar sterk onafhanklikheidsin probeer Saranie ongestoord haar werk doen. Dit irriteer haar grensloos dat die rooikop haar verskeie kere uit ongemaklike situasies moet red, onder andere ’n kitsvloed en ’n fratssneeuval. En hoekom krap dit aan haar dat die man verloof is?\nReguit na my hart is ’n “groen” Romanza. Die skrywer spreek temas soos die impak van indringerplante, ontbossing en die belang van bedreigde spesies aan.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Nellie+Alberts\" class=\"contributor-link\"\u003eNellie Alberts\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Nellie Alberts","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378823676067,"sku":"9780639606200","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639606200_cfcab466-5d1f-4312-ac61-fa0a9331f7c4.jpg?v=1776491572","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639606200","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}