{"product_id":"9780639606224","title":"Op 'n Turkse tapyt","description":"\u003cp\u003eIgnoreer die vlinders ...\nLienke se kêrel is nog nie gereed om te trou nie. Sy besluit om van die geleentheid gebruik te maak om alleen na Turkye en Griekeland te toer, soos wat bespreek was vir die verlowingsreis. Sy wil ’n gebedematjie vir haar aanstaande koop. Volgens legende gee ’n vrou glo die matjie aan ’n man om hom te oorreed om met haar te trou. Op die vlug ontmoet sy sexy Sebastian wat haar reis onmiddellik versuur met sy alewige geterg. Boonop is hulle heel toevallig in dieselfde toergroep. Sy gaan haar bes doen om hom en die vlinders in haar maag te ignoreer.\n Op ’n Turkse tapyt kombineer reis, liefde en legende met ’n goeie skoot humor. Die skrywer het duidelik ook goeie navorsing oor Turkye en Griekeland gedoen.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rina+Cilliers\" class=\"contributor-link\"\u003eRina Cilliers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Rina Cilliers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378823643299,"sku":"9780639606224","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639606224_abb890c2-a0c4-45de-89ce-45d463bd7a76.jpg?v=1776491576","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639606224","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}