{"product_id":"9780639607412","title":"Lentemelodie","description":"\u003cp\u003e’n Voël in ’n kou sing steeds\nAli Grey se lewe is aan skerwe. Haar skitterloopbaan as sangeres in New York is in die weegskaal, want na ’n ongeluk is haar spraak aangetas en sy het ’n lelike litteken aan haar wang. Hoe kan God dit aan haar doen? Maar dan verskyn haar jeugliefde, Jason Vermeulen, weer in haar lewe en hy oortuig haar om by hom in die stad te bly sodat sy behandeling vir haar beserings kan ontvang. Sy worstel om haar geloof te behou ten spyte van alles en wanneer sy begin herstel, kan sy nie besluit of sy wil teruggaan Amerika toe of nie. Wil Jason haar daar hê? Hy sê niks en die onsekerheid maak haar gek. Moet sy teruggaan New York toe of moet sy by hom bly? Kan sy die besluit op haar eie neem, of moet sy vertrou dat God ’n groter plan met haar lewe het?\nLentemelodie is die vierde boek in die Soeteweide-reeks, en volg op Somerson, Herfswind en Winternag. Dit is ’n spirituele inspirasieverhaal wat die lewe vier sonder om te prekerig voor te kom. Die verhaal speel deels in New York af, en dis duidelik dat Human haar navorsing gedoen het om die milieu eg raak te vang.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Madelie+Human\" class=\"contributor-link\"\u003eMadelie Human\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Madelie Human","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379271975075,"sku":"9780639607412","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639607412_8fe8d82a-8323-43b6-a38c-4961f9d39c87.jpg?v=1776491699","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639607412","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}