{"product_id":"9780639607450","title":"Een dag op 'n slag","description":"\u003cp\u003eMoenie werk en plesier meng nie.\u003cbr\u003eWanneer Alana haar kar op 'n dag afskryf kom die aantreklike Markus de Wet tot haar redding. Beide is egter salig onbewus dat hy haar nuwe werknemer is by die argiteksfirma waar sy as kubersekuriteitspesialis\u003cbr\u003eaangestel is. Sy is nie lank aan diens nie voor haar eer lelik gekrenk word. Hoe durf hy insinueer sy is nie bevoeg vir haar amp nie? Hoe durf hy aanvra dat sy vervang word? Sy is so woedend dat sy regmaak om hom en sy firma vir ewig agter te laat. Dan word dit duidelik dat sy die enigste een is wat 'n ernstige kuberkraker kan stopsit.  Maar wanner die kuberkriminele agter die rekenaars uitkom en in die regte wêreld 'n lewensgevaarlike bedreiging raak, sal Alana en Markus vinnig moet versoen en saamwerk om 'n stappie vooruit te bly.\u003cbr\u003eHierdie is ideaal vir mense wat hou van kantoorverhoudings. Verwag baie spanning tussen dié twee kollegas. Die twee wêrelde van plaas en stad word interessant geinkorporeer in hierdie heerlike bonus Romanza.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Nerine+le+Roux\" class=\"contributor-link\"\u003eNerine le Roux\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Nerine le Roux","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378871451811,"sku":"9780639607450","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639607450_9a3b4257-0628-43ac-9f26-95ebf71c9bd8.jpg?v=1776491707","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639607450","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}