{"product_id":"9780639607559","title":"Ina 'n Verhaal van genade en genesing","description":"\u003cp\u003eHierdie is Ina Bonnette se eie weergawe van die wrede aanval en marteling deur die Modimolle Monster wat opslae gemaak het toe hy en drie handlangers haar ontvoer het.\u003cbr\u003eIna 'n Verhaal van genade en genesing, is die merkwaardige verhaal van 'n oorwinnaar, 'n vrou wat wreed oorval en gemartel is deur haar eksman en sy handlangers. Ina moes nie net die onmenslike trauma, pyn en lewensveranderende gevolge van daardie dag verduur nie, sy het ook haar seun aan die dood afgestaan toe hy deur haar aanvaller vermoor is.\u003cbr\u003eHierdie is haar verhaal van oorlewing, genade en uiteindelike genesing.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ina+Bonnette\" class=\"contributor-link\"\u003eIna Bonnette\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ina Bonnette","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379398295715,"sku":"9780639607559","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639607559_866c3dd9-10cd-4fcf-90c6-b76ecc4575a3.jpg?v=1776491719","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639607559","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}