{"product_id":"9780639608075","title":"Loop lag-lag deur die wetenskapklas","description":"\u003cp\u003e25 getoorde resepte wat jou gaan laat lag terwyl jy leer!\u003cbr\u003eVerveel jou gewone skoolhandboeke jou? Maar is jy nuuskierig en wonder jy hoe die wêreld rondom jou werk? Dan is hierdie die boek vir jou! Len, Lara en Leon is die nuuskierigste kinders op aarde. Hulle vra gedurig vrae en wonder hoekom dinge werk soos dit werk. Hulle doen eksperimente en leer baie oor lugdruk, swaartekrag en energie. Hulle doen dit lag-lag, want hulle kan nie help om mekaar poetse te bak soos hulle speel-speel slim word nie!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie is 'n unieke boek wat 25 eksperimente bevat wat in strokiesprentformaat aangebied word.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Maritha+Snyman\" class=\"contributor-link\"\u003eMaritha Snyman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Maritha Snyman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379065700515,"sku":"9780639608075","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639608075_1153a4b4-30ef-4b7e-9fd6-781bfbc775eb.jpg?v=1776491813","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639608075","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}