{"product_id":"9780639708416","title":"Palimpses","description":"\u003cp\u003ePalabra is die dogter van Sofia, die ongetroude vrou van die ongenoemde man. Sy is ŉ woord op soek na haar oorsprong en Palimpses is haar reis - deur mensword en verhoudings, van die binneland na die kus na die buiteland. Behalwe ŉ boeiende verhaal is dit ook ŉ reis deur interteks en taal. 'n Palimpses is 'n perkamentrol wat hergebruik is nadat die oorspronklike skrif daarop afgekrap is. Die eerste teks skemer dikwels nog deur soos die mites, sprokies en letterkundige tekste in hierdie boek om daarop en daarmee ŉ nuwe teks te skep - soos ŉ papierbootjie gevou uit die bladsy van ŉ ou manuskrip.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ilse+van+Staden\" class=\"contributor-link\"\u003eIlse van Staden\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ilse van Staden","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378619760803,"sku":"9780639708416","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639708416_c53a9ede-700c-4615-b462-fcf1f5a282a3.jpg?v=1776491992","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639708416","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}