{"product_id":"9780639718323","title":"`n Reis deur tyd en emosie in die politiek","description":"\u003cp\u003eDie bekende skrywer George Orwell verwoord die volgende waarheid:\u003cbr\u003e“The most effective way to destroy a people is to obliterate their own understanding of their history”. \u003cbr\u003eDie Afrikaners se geskiedenis word die hele tyd verdraai.\u003cbr\u003eIn ’n Reis deur tyd en emosie in die politiek ontleed die oudpolitikus en akademikus Stoffel van der Merwe die jarelange diep emosionele reis deur die geskiedenis van Afrikaanse leiers en volgelinge, om ideale waaraan hulle oor ’n lang tyd verknog was, te moes laat vaar. ’n Lang en moeilike nuwe pad moes oopgedink en oopgekap word.\u003cbr\u003eDie Grondwet wat so tot stand gekom het, word beskou as een van die bestes in die wêreld.\u003cbr\u003eDie skrywer neem die leser op weldeurdagte en boeiende wyse saam deur hierdie proses. Die historiese verloop van gebeure word sodoende vir die nageslag bewaar.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Stoffel+van+der+Merwe\" class=\"contributor-link\"\u003eStoffel van der Merwe\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+SAAWK\" class=\"contributor-link\"\u003eSAAWK\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Stoffel van der Merwe,SAAWK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382927114403,"sku":"9780639718323","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639718323_07f7c930-11f5-4334-b682-5aae444bb636.jpg?v=1776492025","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639718323","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}