{"product_id":"9780639724447","title":"Aftrede se Gat","description":"\u003cp\u003eOns lewe vandag in 'n wêreld waar verandering deurlopend, brutaal en deurtastend is van elke aspek van ons lewens. Al ons goed gesmede planne\u003cbr\u003ekom baie keer tot niks, en nie noodwendig deur eie toedoen nie. Bykans 95% van alle werkende mense kan nie finansieël onafhanklik aftree nie, wat\u003cbr\u003etot desperaatheid lei, want baie min mense weet hoe om hierdie brug na sy\/haar derde lewe oor te steek.\u003cbr\u003eAftrede se Gat vul hierdie gaping. Om balans en betekenis te herwin sal elke leser 'n reis deur hierdie baie praktiese boek onderneem om met verskeie (potensieel) beperkende aspekte van die lewe te stoei, besluite te neem, en hom of haarself uiteindelik herdefinieer - sodat 'n meer betekenisvolle en vervullende derde lewe gelei kan word.\u003cbr\u003eElkeen van ons het die reg op 'n betekenisvolle en vervullende lewe, maar dit is ook elkeen van ons se verantwoordelikheid om iets daaromtrent te doen. Hierdie boek is die hulpbron wat jy nodig het.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Johan+Coetzee\" class=\"contributor-link\"\u003eJohan Coetzee\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Johan Coetzee","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382536421539,"sku":"9780639724447","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639724447_ae6695e8-d812-4a22-ac82-471561760e6c.jpg?v=1776492055","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639724447","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}