{"product_id":"9780639749372","title":"Klippe kan kraak","description":"\u003cp\u003eWimpie Berg het gedink sy lewe is perfek ... totdat Riekert weer voor hom staan. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003e“Jy moet versigtig wees, Berg. Jy't my meisie gesteel en niemand vat mý goed nie!”\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHoekom is die slordige mens nie steeds agter tralies nie? Riekert het met meer haat en sluheid uit die tronk gestap. Hy is 'n slimkop wat beplan, 'n rykmanskind wat nie 'nee' as antwoord ken nie. Moeilikheid stráál uit sy afskuwelike grynslag.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWimpie se lewe word oorheers deur kommer. Marien is bedags alleen op die plot; hy sal die omheining moet verbeter. Riekert se voortdurende teksboodskappe laat hulle soos kluisenaars leef.\u003cbr\u003eEn dan slaan Riekert toe na die Berg-familie se terugkeer uit Mosambiek. Dit is veel erger as wat Wimpie voorsien het.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDié Christelike liefdesroman se karakters gryp jou vas want elkeen het 'n kraak. Jy wil help opvul en herstel, maar die spanning oor wat op die volgende bladsy kan gebeur, keer dat jy tyd verwyl.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Elsab%C3%A9+Welman\" class=\"contributor-link\"\u003eElsabé Welman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Elsabé Welman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375847751843,"sku":"9780639749372","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639749372_abe1cc1c-6708-44af-8050-d75077485294.jpg?v=1776492114","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639749372","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}