{"product_id":"9780639769790","title":"Mensig","description":"\u003cp\u003eHierdie bundel bevat 'n handvol nagelate gedigte van die digter Leon Strydom.\u003cbr\u003eDie titel is sowel 'n uitroep (mensig!) en 'n verwysing na die aard van menswees. Die kunswerk van Nel Erasmus aktiveer iets van menswees: die DNS en die unieke kwashaal vinnig …\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDalk ook hoe kortstondig die lewe is?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIn die slotvers lees ons:\u003cbr\u003ehierna\u003cbr\u003ehierna is en bly dit ideaal\u003cbr\u003ebra uitdruklik jy weet sonder taal\u003cbr\u003eons wissel woorde los en vas\u003cbr\u003esonder om te blik of te bloos soos vers\u003cbr\u003een kapittel momenteel dit gelas\u003cbr\u003ewil jy glo nou met die end in sig\u003cbr\u003edie geheel al 'n knop in die keel dra\u003cbr\u003edie momentum van sinne jou buitenissig\u003cbr\u003ein die heelseggende stilte hierna  \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie dood beskryf as 'n “heelseggende stilte” waar jy buitenissig verkeer, sonder sintuie (sinne) of woorde.\u003cbr\u003eEn dis hierdie dubbelpraat wat 'n mens in die verse deurgaans aantref. Implikasie, subteks en toespelings is kenmerkend van die hermetiese verse in hierdie bundel. - JOAN HAMBIDGE -  VERSINDABA\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Leon+Strydom\" class=\"contributor-link\"\u003eLeon Strydom\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Leon Strydom","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47676518400163,"sku":"9780639769790","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780639769790_3a009c8d-fcd9-4151-866f-b9a6c1576a2c.jpg?v=1778974357","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639769790","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}