{"product_id":"9780639779409","title":"Drank, Seks en David Bowie","description":"\u003cp\u003e'n Fiktiewe biografie oor Ronnie Ryger, 'n sluipende, dronkgat digter wat vlug vir sy verlede, maar sy eskapades, sekskapades haal hom in, in die vorm van drie psigopatiese wrekers. Hy probeer sy geliefdes beskerm teen die donker wat kom, maar die skaduwees word langer en Ryger word al hoe maller. Daar is baie seks, baie drank en baie David Bowie in hierdie oorwegend onstellende werk, die nuutste op die rak deur een van Suid-Afrika se gunsteling alternatiewe skrywers. Skeep 'n stoel nader, maak 'n biertjie oop en kom!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+RR+Ryger\" class=\"contributor-link\"\u003eRR Ryger\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"RR Ryger","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381209972899,"sku":"9780639779409","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639779409_9282fae1-86f0-4831-b00c-14ffbde390ef.jpg?v=1776492177","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639779409","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}