{"product_id":"9780639797021","title":"Raamwerk","description":"\u003cp\u003eDie digter probeer in sy verse mense se lewens raam – dié van glanspersoonlikhede, verskoppelinge, familie, sy eie – en in woordportrette vasvang. Dit is sy enigste verweer teen die onkeerbare gang van die tyd. Hy kyk met ’n skerp kamera-oog na die wêreld én na die digwerk van sy voorgangers. Meermale word die erns verlig deur ’n flitsende humorsin. \u003cbr\u003eJy wens jy kon tyd in sy sandloper keer –\u003cbr\u003ete gou het ’n leeftyd deur die gleuf geglip.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Kobus+Grobler\" class=\"contributor-link\"\u003eKobus Grobler\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Kobus Grobler","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381441347747,"sku":"9780639797021","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639797021_b8ec29ab-655a-4c19-8fdd-c9bf684d39d3.jpg?v=1776492200","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639797021","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}