{"product_id":"9780639797908","title":"Die reus van Groenberg","description":"\u003cp\u003eIn die dorpie Groenberg woon almal gelukkig saam. Die inwoners werk hard om die omgewing mooi te hou en hul landerye dra gereeld groot oeste. Maar op ’n dag verander alles toe ’n reusagtige figuur agter die groot berg teenaan die dorp verskyn … en die bevreesde inwoners begin dreig. Niemand kan ’n plan bedink om van die reus van Groenberg ontslae te raak nie, om te keer dat hy al die kos op die lande opeet en die dorp stukkend trap – totdat Gunther, die dorp se glasmakertjie, skamerig sy hand opsteek …\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hanli+Burger\" class=\"contributor-link\"\u003eHanli Burger\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Hanli Burger","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381442691235,"sku":"9780639797908","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639797908_fd49e372-d6d6-40bb-a968-2fa8ef4a2ef5.jpg?v=1776492204","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639797908","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}