{"product_id":"9780639799599","title":"Noord van Malelane","description":"\u003cp\u003eHennie Nortje is ‘n fyn waarnemer van mens en dier. As gereelde besoeker aan die Krugerwildtuin sien hy menslike gedrag by diere en andersom. Hy verwoord wat hy sien op ’n speelse en vernuftige wyse. In die tradisie van A.G. Visser word die leser vermaak en dikwels verras deur verskuilde diepsinnighede. Sy virtuose omgang met die taal en aweregse blik maak van hierdie versameling verse ’n boeiende en onvergeetlike leeservaring. \u003cbr\u003eTrekvoël \u003cbr\u003eAs koue fronte dreig om te vermoei\u003cbr\u003eraak ek weer trekvoël, ’n somerbesoeker\u003cbr\u003eom hier in die laagtes oor als wat waarlik\u003cbr\u003esaak maak, so sonnig te kom broei.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hennie+Nortj%C3%A9\" class=\"contributor-link\"\u003eHennie Nortjé\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Hennie Nortjé","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381438103715,"sku":"9780639799599","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639799599_0c34d03c-9a38-4f39-952b-7d3bc8a4b1b1.jpg?v=1776492212","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639799599","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}