{"product_id":"9780639977829","title":"Wonderwerke op my Siener-pad","description":"\u003cp\u003eByna drie dekades het verloop sedert ek die pad met die Boereprofeet en sy visioene in 1990 begin stap het. Dit was van meet af 'n taai, opdraande stryd; maar dit was ook 'n heilsame pad, 'n pad besaai met wonderwerke. Want dit wat ek op daardie pad beleef het, is vir my net so 'n groot gebeurtenis as wat die ontdekking van die visioene self was. En op die pad het heelwat van ons volksgenote menige dag 'n hand uitgesteek om dit vir my gelyk te maak. U sal hulle in die loop van die verhaal ontmoet.\u003cbr\u003eOmdat ek my nog voortdurend met Siener se gesigte besig hou, het ek intussen ook op heelparty visioene en verklarings afgekom wat vir ons 'n meer duideliker prentjie gee van belangrike gebeure wat nog moet plaasvind; lotsbepalende gebeurtenisse wat die Siener se profetiese toekoms vir ons ontsluit.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Adriaan+Snyman\" class=\"contributor-link\"\u003eAdriaan Snyman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Adriaan Snyman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376996761763,"sku":"9780639977829","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780639977829_4fb5b1be-100c-4a5f-a35f-5ef08253eefc.jpg?v=1776492418","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780639977829","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}