{"product_id":"9780795704161","title":"Daan Dreyer se blou Geranium","description":"\u003cp\u003eDaan Dreyer voel soos 'n has-been. Sy vrou het hom gelos ('Ek het jou ontgroei, Daan') en sy twee kinders rol hul oë vir sy musieksmaak en gee eenwoord-antwoorde op al sy vrae.\u003cbr\u003eBy die werk gaan dit ook maar droewig - hy is ná alles 'n wit man van amper vyftig. Sy beste pel, Neels, se vrou gee vir hom 'n blou geranium, om sy donker woonstelletjie mee op te kikker. Maar wat Daan betref, gaan dit veel meer as 'n malvaplant vat om weer vrolikheid en vreugde in sy ou lewetjie te saai.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Fantastiese roman oor 'n man op die rand van 'n nuwe lewe. Verfrissend eerlik en baie, baie snaaks.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Derick+van+der+Walt\" class=\"contributor-link\"\u003eDerick van der Walt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Derick van der Walt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375638069411,"sku":"9780795704161","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780795704161_132467df-2925-4055-9ed3-d67ddd03e042.jpg?v=1776496685","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780795704161","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}