{"product_id":"9780795707575","title":"Hammie","description":"\u003cp\u003eIn haar eerlikste bundel nóg dig Ronelda S Kamfer oor die intieme en komplekse verhouding tussen ma en dogter. In Hammie verwerk die digter die verlies van haar ma deur outobiografiese gedigte - genuanseerde verse waarvan die toonaard melankolies en ook ontstellend is. Sy dig oor haar grootwordjare op die Kaapse Vlakte, oor Afrikaans, ras en klas, en oor moederskap, maar bowenal ontgin sy dít wat ongesê bly tussen ouers en kinders, tussen vriende en kennisse, tussen familielede. Met Hammie verwoord Kamfer meer as net die leefwêreld van 'n generasie of kultuur: sy bevestig haar unieke, volwaardige digterstem in Afrikaans.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'. . . 'n belangrike Afrikaanse digter - uiters belangrik.' - Petra Müller\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'[Hammie] will cement Kamfer's reputation in South African poetry.' - Rustum Kozain\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ronelda+Kamfer\" class=\"contributor-link\"\u003eRonelda Kamfer\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ronelda Kamfer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584861552803,"sku":"9780795707575","price":315.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780795707575_c830c56b-5020-4e7d-a388-6c3a7c2f31c9.jpg?v=1776496909","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780795707575","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}