{"product_id":"9780795800740","title":"Noot vir dood","description":"\u003cp\u003e\"Een van die grootste name in Afrikaanse musiek. 'n Obsessiewe aanhanger. 'n Skinderjoernalis met 'n giftige pen. 'n Sangeres wat gehoop het Idols is haar pad uit armoede, en nog 'n sangeres wie se politieke oordeel veel te wense laat. 'n Bitter akteur wat 'n nuwe lewe probeer maak. En 'n musiekbedryf wat glad nie meer is wat dit was nie . . .\u003cbr\u003eDie joernalis Tertia Viviers word vermoor kort ná sy 'n geheim uitvind wat die gewilde sanger Carel Strydom se loopbaan kan verwoes. \u003cbr\u003eMaar dié geheim is nie die enigste ding wat sy lewe moeilik maak nie. Daar is 'n obsessiewe aanhanger wat alles dophou wat hy doen, die baas van sy platemaatskappy wat sy eie geheim het en 'n sangeres wat enigiets sal doen om Carel se aandag te trek.\u003cbr\u003eNoot vir dood is 'n heerlike roman, geskryf deur 'n joernalis wat die Afrikaanse musiekbedryf intiem ken.\"\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ilze+Roggebrand\" class=\"contributor-link\"\u003eIlze Roggebrand\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ilze Roggebrand","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375767699619,"sku":"9780795800740","price":245.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780795800740_60ed53c5-3534-4ef7-a011-86947fed699e.jpg?v=1776497679","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780795800740","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}