{"product_id":"9780795801020","title":"Atropos","description":"\u003cp\u003eSoos die draad van die menslike lewe, gespan in die hande van Zeus se dogter Atropos, só verloop hierdie debuutdigbundel van herinneringsgedigte oor die jeug deur verse oor liefdeswedervaringe en die mediese professie tot by die punt waar die draad geknip word - gedigte oor sterflikheid en verlies.\u003cbr\u003e Die wêreld van die geneeskunde word ryklik ontgin met gedigte wat strek van die toediening van narkose tot orgaanoorplantings. By uitnemendheid is die gedigte in Atropos noukeurige waarnemings van die natuurlike en die menslike kondisie.\u003cbr\u003e Hierdie is die gedigte van 'n fyn stilis, gekenmerk deur die vernuftige interaksie tussen betekenis en klank. 'Daar is geen twyfel oor die hoë standaard van hierdie bundel nie; 'n ware vonds vir die Afrikaanse digkuns' - Henning Snyman\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hendrik+Botha\" class=\"contributor-link\"\u003eHendrik Botha\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Hendrik Botha","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375696101539,"sku":"9780795801020","price":225.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780795801020_463bc49d-78ea-4be9-a209-9f4f4e86681d.jpg?v=1776497712","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780795801020","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}