{"product_id":"9780795801594","title":"Stof","description":"\u003cp\u003eTwintig jaar ná die Hardskip. Dié wat oor is gelooi deur die groot honger toe al die oeste misluk het, deur die stof en die gluur van die son.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOp Kylemor wonder Ampersand wat geword het van Wakinyan, die swarthaarman wat als kom deurmekaarroer het. Hier's min vir haar oor ná haar ouma se dood, so sy vat die pad - met haar saad. Sy moet vir Wakinyan vind, en sy moet sorg dat die saad nie in Meconium - die enklawe wat alle saad wil beheer - se hande val nie, want onverklaarde plantsaad is in 2081 'n streng taboe en Amper se grootste las.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMaar juis in en om Meconium moet sy gaan soek, waar high-tech shit en high-shit tech vennote is. Amper en haar unieke neus wat die groot stof kan deurtas moet haar pad voel-voel baan deur die stank van dié regime.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eStof, Alettie van den Heever se debuutroman, is toekomsfiksie vir vandag.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Alettie+van+den+Heever\" class=\"contributor-link\"\u003eAlettie van den Heever\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Alettie van den Heever","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47376689660067,"sku":"9780795801594","price":405.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780795801594_98a209ba-dd11-4b56-8964-bd83d4b1fd9e.jpg?v=1776497796","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780795801594","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}