{"product_id":"9780795802140","title":"Merk","description":"\u003cp\u003eKassie Kasselman het geglo sy dae as speurder is getel ná die afgryslike Medusapedofielsaak, en sy hartaanval. Die talle noue ontkomings in sy polisieloopbaan van ses-en-dertig jaar het by hom bly spook.\u003cbr\u003eMaar ses maande by die huis bring perspektief: Hy is 'n speurder in murg en been.\u003cbr\u003eTerug by die Spookeenheid word hy en kollega Rooi Els dadelik by die diep kant ingegooi toe hulle opdrag kry om 'n reeksverkragter vas te trek - een wat sy slagoffers met 'n brandyster merk, soos boere met hul vee. \u003cbr\u003eDie saak kry 'n nog grusamer kinkel toe een van die slagoffers wreed vermoor word. \u003cbr\u003eKassie en die kriminele profileerder wat aan hul eenheid toegewys word, stamp boonop koppe.\u003cbr\u003eIs die verkragter die man wat deur sy kennisse beskryf word as “'n weerwolf met die sperm van 'n wildehond”? Of lê die antwoord by\u003cbr\u003edie spesifieke merk wat hy op sy slagoffers inbrand?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rudie+van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eRudie van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Rudie van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375745515683,"sku":"9780795802140","price":365.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780795802140_b3007885-262a-42f3-b929-8c608fcc6393.jpg?v=1776497859","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780795802140","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}