{"product_id":"9780795802201","title":"Slagoffer","description":"\u003cp\u003eDawid Neethling is 'n suksesvolle psigiater op Stellenbosch met 'n deeltydse pos by die universiteit, 'n knalgeel Porsche en 'n steriele huwelik. Wanneer die beeldskone musiekstudent Eva Rodriguez sy pasiënt word, kan hy hom nie indink langs watter paadjies sy hom sal laat loop nie.\u003cbr\u003eWant Eva stel hom bekend aan die donker krag van die duende, wat 'n kunstenaar in staat stel om haar kuns só te beoefen dat sy haar toeskouers betower en meesleur. \u003cbr\u003eDie duende maak van Dawid se lewe 'n maalkolk wat hom kort voor lank in die beskuldigdebank laat staan vir moord.\u003cbr\u003eEn dan begin onbeheersde kragte uitspeel wat uiteindelik sy eie lewe sal bedreig.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fran%C3%A7ois+Smuts\" class=\"contributor-link\"\u003eFrançois Smuts\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"François Smuts","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377151721635,"sku":"9780795802201","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780795802201_daa9fa0e-ac6b-4c96-9d17-a09a90c6e1f5.jpg?v=1776497869","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780795802201","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}