{"product_id":"9780795802485","title":"Monster","description":"\u003cp\u003eHoe meer slagoffers hy verslind, hoe meer wil hy he.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie laaste voerings van oudpolisiespeurder Carl Bester (wat lesers uit 2019 se Vloek onthou) se lewe torring los toe sy verhouding met Sarah Theron eindig. Dit bring hom by 'n kruispad, en hy sluit aan by die Kaapse tak van Mercurius, 'n gesiglose CIA-steunpilaar. Intussen word 'n wêreldbekende Saoediese joernalis in 'n konsulaat in Istanbul vermoor, met 'n Suid-Afrikaanse joernalis as onwillige ooggetuie. Hy besef hy hou dinamiet in sy hand vas.\u003cbr\u003eMaar as hy sy kaarte reg speel, wen hy dalk 'n sorgelose nuwe lewe. Gevolge van dié joernalis se besluite kring uit na Kaapstad, waar Carl opdrag kry om die saak te hanteer.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rudie+van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eRudie van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Rudie van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379950370979,"sku":"9780795802485","price":355.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780795802485_64c75d5b-986a-4fa6-8510-3db7a17f4edf.jpg?v=1776497902","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780795802485","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}