{"product_id":"9780795802577","title":"Pirana","description":"\u003cp\u003eWanneer Kassie Kasselman die verdwyning van 'n ekskollega begin ondersoek, is dit vinnig duidelik dat hier veel meer as net 'n dwelmverwante verdwyning skuil. Hoe lyk dit dan of dit verband hou met die ontvoering wat sy kollega Rooi Els se vrou se werkplek getref het?\u003cbr\u003eVan die ongenadige Kaapse ganglands tot die Kruger-wildtuin met sy renosterstropers, Afrika-curio's en luukse lodges; tussen 'n verslonsde Bolandse hoewe met 'n grieselige dam vol visse en die glans-en-skanswêreld van internasionale diplomasie moet Kassie sy pad voel-voel vind  -  of Rooi se vrou is visvoer.\u003cbr\u003eMaar vir Kassie is dalk die belangrikste van als: sal sy onskatbaar waardevolle seëls die aardbewings oorleef daar waar hulle ver oor die wêreld swerf?\u003cbr\u003eRudie van Rensburg doen dit weer in sy vierde Kassie Kasselman-roman.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rudie+van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eRudie van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Rudie van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47584870138019,"sku":"9780795802577","price":355.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780795802577_8d53c1df-09e5-42cc-8096-148bffe6c0b8.jpg?v=1776497924","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780795802577","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}