{"product_id":"9780795802737","title":"Judaskus","description":"\u003cp\u003eSkielik moet kaptein Kassie Kasselman nuut dink oor moordsake van jare gelede, en die moorde kom vinnig opmekaar. Tussendeur die aantreklike nuwe buurvrou wat Kassie aan die swymel het, en sy enorme posseel-meevaller weens nog 'n sterfte, moet hy uitwerk waarom 'n geheimsinnige witboordjie-bende van binne uitgeroei word.\u003cbr\u003eIs dit alles dalk nie doodgewone bende-oorlog soos Kassie se kollegas glo nie?  Wie kan die verraaier in hul midde wees - die een met die vlymskerp broodmes?  Elke warm leidraad lewer 'n koue lyk op, en Kassie en Rooi kan nie voorbly nie ...\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rudie+van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eRudie van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Rudie van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375688630435,"sku":"9780795802737","price":355.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9780795802737_6d67be50-f224-4107-b676-9c4f5d72333d.jpg?v=1776497978","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9780795802737","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}